William Hartnell

William Hartnell
Geboorte (1908-01-08)8 Januarie 1908
Sterfte 23 April 1975 (op 67)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1925–1973
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Hartnell (8 Januarie 1908 – 23 April 1975) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Brighton Rock (1948), Escape (1948), en Carry On Sergeant (1958), en in die televisiereeks Doctor Who (1963).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy